⏱️ Die skool kom 17 JUNIE - 26 JUNIE 13:30 uit. ⛳ 11 September - Gholfdag ⭐ Ons Skool • Ons Trots • Ons Toekoms 📚 ’n Jaar van Groei en Geleenthede 🌟 Waar Elke Leerder Tel
🎪KASKAR-KARNAVAL '26🎪
Kultuur

🎪KASKAR-KARNAVAL '26🎪

21.03.2026

Wat ’n ongelooflike suksesvolle Kaskarkarnaval! 🎉🏁 Met hope lag, groot pret en soveel mooi herinneringe wat gemaak is. 😄🏎️ Die kreatiwiteit, spanwerk en gees van die dag was regtig besonders. ⭐💙 Dankie aan elke Havie, ouer en personeellid wat dit so spesiaal gemaak het. 🙌🤩 Ons sien reeds uit na volgende jaar se nóg groter kaskarkarnaval! 🏁🏎️💨🎊

H

Word deel van
die Havie-familie.

Kontak ons vandag nog vir meer inligting oor inskrywings.