Skool
🌱 DANKIE BIDVEST TOPTURF 🌱
29.05.2026
ń GROOT dankie aan Bidvest Topturf!! Hul het kompos en plantjies geskenk wat gebruik was tydens #onsskool se Opedag. Dit was verseker een van die leerders se gunsteling aktiwiteite. Ons waardeer julle ondersteuning en oop harte! #dankbaar #bidvesttopturf
Meer Havie Nuus
H
Word deel van
die Havie-familie.
Kontak ons vandag nog vir meer inligting oor inskrywings.