⏱️ Die skool kom 17 JUNIE - 26 JUNIE 13:30 uit. ⛳ 11 September - Gholfdag ⭐ Ons Skool • Ons Trots • Ons Toekoms 📚 ’n Jaar van Groei en Geleenthede 🌟 Waar Elke Leerder Tel
⚽ SOCCER-DAG '26 ⚽
Sport

⚽ SOCCER-DAG '26 ⚽

27.06.2026

Aksie!!!!!! Ons personeel het vandag sake uitgespook op die veld ter viering van die FIFA Wêreldbeker! Wat 'n absolute fees van gees, lag en pure kompetisie tussen ons eie Havie-spanne. #PlayTogether #FIFAWorldCup2026 #onsskool

H

Word deel van
die Havie-familie.

Kontak ons vandag nog vir meer inligting oor inskrywings.

Die nuwe Nuusbrief is hier!

Laai die nuutste maandelikse uitgawe (Junie) nou af vir al die skool se nuus.

Sien Uitgawe